Die laaste Afrikanerleiers – hinnat ja saatavuus
Kirjafiili on kirjojen hintavertailu. Löydä halvin hinta 27 kirjakaupasta. Hintavertailu koskee ISBN-tunnusta 9780624052555 (nidottu).
Kirjan kuvaus
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die wee van vyf van die mees invloedryke Afrikanerleiers. Vir hierdie boek het hy met talle rolspelers onderhoude gevoer. Baie van hulle is nou bejaard, en wil graag hul ervarings deel, soms… Näytä koko kuvaus Piilota kuvaus
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die wee van vyf van die mees invloedryke Afrikanerleiers. Vir hierdie boek het hy met talle rolspelers onderhoude gevoer. Baie van hulle is nou bejaard, en wil graag hul ervarings deel, soms vir die eerste keer. Die boek gee dus 'n totaal nuwe blik op die binnewerkinge en denke van die regering tydens apartheid. Giliomee probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik, se hy) maar om te verklaar. Hoe het dit gebeur dat gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf? Die lewens, voorstelle en keuses van Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk word in diepte bespreek - met soms verrassende en onvoorspelbare nuwe insigte. So bespreek Giliomee die moontlikheid dat Verwoerd self ironies genoeg deur sy onderwyswette die doodskoot aan apartheid toegedien het. Hy vertel hoe Vorster homself as keiser van sy eie ryk beskou het, hoe Botha weens 'n verswygde eerste beroerte aan oordeelsvermoe ingeboet het en hoe die Rubicon-gebeure eintlik op 'n misverstand berus het. In die laaste hoofstukke bekyk hy FW de Klerk wat as Dopper 'n morele raamwerk probeer volg het, maar tog ook sy eie blindhede gehad het. Stimulerende eietydse geskiedenis uit die hoogste rakke.
Kirjan tiedot
Vertaa kirjan ”Die laaste Afrikanerleiers” hintoja
Vertaa tuotteen hintaa ja arvioitua kokonaishintaa toimitettuna. Kaikki hinnat koskevat ISBN-tunnusta 9780624052555.
Hintoja ei päivitetty automaattisesti. Voit hakea ajantasaiset hinnat painamalla Hae hinnat.
Booky
Suomalainen
Kansallinen Kirjakauppa
Prisma
Finlandia Kirja
Fantasiapelit
Vinhan kirjakauppa
CDON
Kustantamo S&S
Kennys.ie
Kristillinenkirjakauppa.fi
Sacrum
Adlibris
BookOutlet.fi
Kirja.fi
Rosebud
Tälle kirjalle ei ole tällä hetkellä vahvistettua hintaa. Tarkista tilanne myöhemmin uudelleen.
Hintoja ei ole vielä päivitetty.
Hälytys tallennettu!
Ilmoitamme, kun hinta laskee.
Saat sähköpostin, kun hinta laskee asettamaasi rajaan tai sen alle.
Die laaste Afrikanerleiers – hintahistoria
Seuraamme kirjan Die laaste Afrikanerleiers hintakehitystä kirjakaupoissa. Taulukosta näet viime kuukausien alimmat hinnat.
Alin hinta kauppoittain
Kunkin kaupan alin hinta viimeisten 90 päivän aikana.
Hintahistoriaa ei ole vielä kerätty tälle kirjalle.
Hinnat ilman toimituskuluja.