Tospr klig barnebok, fra 2 r (norsk - afrikaans) med online lydb ker og videoer p norsk og afrikaansTim f r ikke sove. Hans lille ulv har forsvunnet Hadde han kanskje glemt ham ute? Helt alene g r han ut i natten - og f r uventet selskap...♫ H r historien lest inn p morsm l I boken vil du finne en link som gir deg gratis tilgang til lydb ker og videoer p begge spr k. ► Med fargeleggingssider Via en lenke i boken kan bildene fra historien lastes ned for fargelegging. Tweetalige kinderboek, vanaf 2 jaar (Noors - Afrikaans), met aanlyn oudio en videoTim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg Miskien het hy hom buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ... ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.► Met drukbare kleurbladsye 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.